Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Katy Perry se eks dood gevind

2012-09-28 09:35
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – 'n Amerikaanse akteur is dood gevind nadat hy glo 'n 81-jarige vrou vermoor het, het die polisie Donderdag gesê.

Johnny Lewis (28), ekskêrel van die sangeres Katy Perry, bekend vir sy rol in die televisiereeks Sons of Anarchy het of na sy dood geval of gespring nadat hy 'n vrou in haar huis in die Los Feliz-woonbuurt in die ooste van Hollywood aangeval het.

Bure het gehoor hoe 'n vrou Woensdag skree en die polisie in kennis gestel. Die vrou, wat vermoedelik met 'n stomp voorwerp aangeval is, se lyk is toe in haar huis gevind.

Sy is later as Catherine Davis geïdentifiseer wat kamers aan mense verhuur het.

Twee ander mans het ligte beserings opgedoen nadat Lewis hulle by buureiendomme aangeval het, het die polisie gesê.

Die akteur se lyk is buite in die oprit gevind. Hy mag dalk 'n kamer in die huis gehuur het, het Andy Smith, woordvoerder van die Los Angeles-polisie, gesê.

"Dit lyk of 'n stryery in die huis plaasgevind het wat tot die dood van die vrou gelei het," het hy gesê en bygevoeg Lewis het of geval of van 'n dak of muur gespring.

Maar daar was "niemand wat hom gestoot het nie", het Smith gesê en beweer hy het dalk na sy dood gespring.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: katy perry  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pacman Return sê... Grapgat daar is n verskil tussen rassisties wees en feite gee. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 07:35 AM
    Road name: W F Nkomo Street Eastbound
    HEAVY DELAYS approaching Transoranje Road
  • Tuesday Fourways - 07:34 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Fourways towards Sunninghill
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.