Karin Kortje se verhaal in Baxter op die planke

2011-11-15 07:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ’n Tweede speelvak van Karin Kortje se lewensverhaal in musiek, This is My Life, begin vandeesweek in die Baxter-konsertsaal in Kaapstad.

Die Idols-wenner van 2005 vertel die verhaal van haar nederige begin tot haar lewe in die kollig en alles wat daarmee gepaard gegaan het.

Die vervaardiger Alistair Izobell sê in ’n persverklaring dat Kortje in die proses baie seergekry het, maar dat haar talent haar telkens weer laat opstaan het.

In hierdie intieme verhaal word gekyk na ’n sprokie wat skeefgeloop het, maar nou weer op dreef is.

Die regisseur is Basil Appollis. Loukmaan Adams is ook in die rolverdeling. Camillo Lombard lei die orkes wat saam met hulle optree.

This is My Life is van 15 November tot 3 Desember van Maandae tot Saterdae op die planke. Bespreek plek by Computicket by 0861 915 8000, by www.computicket.co.za of by enige tak van Shoprite Checkers. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: karin kortje  |  idols  |  vermaak  |  teater  |  baxter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.