Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kardashian soek antwoorde by Humphries se eks

2012-06-20 18:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Kim Kardashian het Kris Humphries se eksmeisie met 'n dagvaarding bedien.

Die realiteitstelevisiester se prokureurs wil graag met Myla Sinanaj praat, wat in Januarie met Humphries begin uitgaan het, om uit te vind of die basketbalspeler enigiets in verband met sy bewering dat sy huwelik 'n klug was aan haar gesê het.

Kardashian se prokureurs wil ook inligting hê oor die honderde sms-boodskappe en e-posse tussen Sinanaj en Humphries.

Volgens die skinderwebwerf TMZ het Humphries aanvanklik sy verhouding weggesteek omdat hy bekommerd was dit kan 'n impak op sy egskeidingsaak hê.

Sy prokureurs het gevoel die feit dat hy slegs twee maande nadat hy en Kardashian uitmekaar is, met 'n nuwe verhouding begin het, sal dit laat lyk asof hy nie rêrig "platgeslaan" was oor Kardashian se besluit om hom slegs na 72 dae om 'n egskeiding te dagvaar nie.

Sinanaj se prokureur het voorheen gesê sy kliënt is bereid om Kardashian met haar egskeidingsproses te help.

Sinanaj het onlangs geëis dat Humphries om verskoning moet vra dat hy probeer het om haar reputasie te verwoes nadat dit aan die lig gekom het dat Humphries se prokureurs die FBI gekontak het en beweer sy probeer hom afpers en soek 'n groot bedrag geld of sy gaan geheime oor hul verhouding aan die media verklap.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.