Kaapstadse modeweek skop af op hoë noot

2011-07-15 10:42
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – Die mode-ontwerper Gavin Rajah het die kollig gesteel op die eerste aand van die Kaapstadse modeweek wat by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) gehou word.

Rajah se kleurvolle uitrustings vir die Lente/Somer 2012 het kameras behoorlik laat flits, en dis veral aandag aan die detail en tekstuur van uitrustings wat modeliefhebbers beïndruk het. 

Aanhangers wat nie die Donderdagaand se modevertoning kon bywoon nie, kon dit op Facebook volg.

Modeliefhebbers kon ook hul opgewondenheid op Twitter deel; dié tweets is regstreeks op 'n grootskerm in die balkamer uitgesaai.   

Onder die bekendes wat die openingsaand van die modeweek bygewoon het, was Patrice Motsepe, die Suid-Afrikaanse mynmagnaat, en sy vrou, dr. Precious Moloi.

Jo-Ann Strauss, voormalige Mej. SA en aanbieder van die televisieprogram Top Billing, sowel as Katlego Maboe, aanbieder van die ontbytprogram Expresso op SABC3, was ook te sien.

Volgens Maboe het hy die eerste aand van die modeweek baie geniet.

"Dit is die tweede keer dat ek een van Gavin se modevertonings bywoon en ek het gehou van wat ek sien," het hy gesê.

Die modeweek duur voort tot Saterdag 16 Julie.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: gavin rajah  |  kaapstad  |  mode  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.