Kaal nuuslesers is nie porno
2010-05-13 23:13
Kaapstad – Naaktheid is nie dieselfde as pornografie nie, en dit is presies die standpunt van die nuwe gewaagde aanlyn program, Naked News Africa aan Suid-Afrikaners wil maak.
Die idee van nuuslesers wat poedelnakend voor die kameras die dag se gebeure vertel, is in 2000 in Kanada gebore. Dit het daarna baie gewild in Brittanje, Japan en Italie geword.
Naked News Africa meen dat hul inhoud nie met pornografie verwar moet word nie, veral nie na die reaksie op MultiChoice se voorgeselde pornografiese kanaal nie.
Lees hier meer.
Volg Nuus24 op Twitter.