Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Justin Bieber se SA toerdatums bekend

2012-12-04 07:23
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Big Concerts het Dinsdag alle bespiegeling oor die Kanadese popsensasie Justin Bieber se toer na Suid-Afrika stopgesit en sy besoek aan die land bevestig.

Bieber sal op 8 Mei volgende jaar by die Kaapstad-stadion optree en 12 Mei by die ENB-stadion in Johannesburg.

Die sanger het vroeër vanjaar op sy Twitter-blad aan sy aanhangers gesê hy bring sy Believe-toer na die land, maar Big Concerts het kort daarna gesê niks is nog bevestig nie.

Sedertdien doen gerugte die ronde dat die ster Suid-Afrika kom besoek, maar niemand wou 'n woord rep nie.

Kaartjies vir die vertoning in Johannesburg sal vanaf Maandag, 10 Desember, 09:00 teen tussen R315 tot R750 beskikbaar wees
 
Die kaartjies vir Bieber se vertoning sal vanaf Dinsdag, 11 Desember, 09:00 beskikbaar wees. Dié kaartjies word vir tussen R315 en R700 verkoop.
 
Kaartjies is ook aanlyn beskikbaar op Big Concerts se webwerf en by Computicket.

Bieber het in 2009 bekendheid verwerf nadat hy verskeie musiekvideos van homself op YouTube gelaai het. Hy het in Maart 2011 met sy musiekvideo "Baby" die rekord opgestel vir die video wat die meeste gekyk is.

– Volg Nuus24 op Twitter


 


 

- Nuus24

Lees meer oor: justin bieber  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Laurens Smit sê... Dit verbaas my glad nie. Met die huidige aanbieders het dit eerder ontwikkel in n spektakel as n gesoek na talent. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.