Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Justin Bieber kom SA toe

2012-07-04 07:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die tienerpopsensasie Justin Bieber het op sy Twitter-blad bekend gemaak dat hy in Suid-Afrika gaan optree.

Bieber het kort daarna getweet: "Maak gereed!! #BELIEVE".

Geen verdere besonderhede is bekend gemaak nie.



Bieber het in 2009 bekendheid verwerf nadat hy verskeie musiekvideos van homself op YouTube gelaai het. Hy het in Maart 2011 met sy musiekvideo "Baby" die rekord opgestel vir die video wat die meeste gekyk is.

Die video is teen Woensdag meer 754 miljoen keer gekyk.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... Your Honour...ek is onskuldig terwyl my tjommie besig was om die man dood te slaan het ek net Verdi se Rigoletto vir so bietjie agtergrond atmosfeer opgevoer." mmm Ou Ronnie sing toe lekker saam "kill them all"...mmm wou Ronnie ons hier te kenne gee..dat jode nie as wit gesien moet word nie...wonder maar net... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 08:05 AM
    Road name: Christina De Wit Avenue Northbound
    SLOW TRAFFIC between Eeufees Road and Fountains Circle
  • Thursday Pretoria - 08:04 AM
    Road name: Eeufees Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Christina De Wit Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.