Jurie verdeeld oor of Jackson se arts skuldig is

2011-11-07 07:01
Tweets Share Share line Print

Los Angeles. – Die jurie in die manslagverhoor van Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, kon ná hul eerste dag van beraadslaging nie ooreenkom oor die uitspraak nie.

Die sewe mans en vyf vroue gaan vandag voort met hul beraadslaging oor of die 58-jarige dokter weens die popster se dood in 2009 aan strafregtelike nalatigheid skuldig is.

Jackson-aanhangers het gehoop op ’n vinnige beslissing, terwyl Jackson se suster, La Toya, gesê het sy hoop die jurie “sal die regte ding doen”.

Maar ná etlike ure van beraadslaging het die jurie nog nie besluit oor die enkele aanklag teen Murray in die verhoor wat ses weke gelede begin het nie.

Die adjunk-aanklaer, David Walgren, het betoog die dokter het die ster se dood weens nalatigheid en geldgierigheid veroorsaak. Die dokter het sy optrede probeer toesmeer deur te versuim om paramedici in te lig oor watter dwelms hy toegedien het, het Walgren gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: michael jackson  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.