Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jolie se pa weet nie wanneer sy trou

2013-01-17 12:30
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aktrise Angelina Jolie se pa het gesê hy het geen idee wanneer sy en haar verloofde, Brad Pitt, afhaak nie.

Jon Voight , wat in 2010 versoen geraak het met die aktrise nadat hulle byna 'n dekade lank van mekaar vervreem was, het gesê hy is nie betrokke by die paartjie se trouplanne nie en spandeer net tyd met hul ses kinders.

"Eintlik weet ek nie. Ek is nie so met hulle nie. Jy weet, ek het die stories gehoor van wat aangaan. Ek is gelukkig wanneer ek hulle sien, ons speel met die kinders en dit is al," het hy aan EOnline.com gesê.

Gerugte het die ronde gedoen dat die paartjie op Kersdag sou trou, maar hulle het nog nie kommentaar gelewer op die berigte nie.

Pitt het voorheen gesê hy is nie haastig om te trou nie en is bereid om te wag tot wanneer die tyd vir hulle albei reg is.

Die paartjie, wat reeds meer as sewe jaar lank saam is, het in April verlede jaar hul verlowing aangekondig.

Dit sal Jolie se derde huwelik wees, nadat sy voorheen met die Britse akteur Jonny Lee Miller en die musikant Billy Bob Thornton getroud was.

Pitt is voorheen getroud met die aktrise Jennifer Aniston, maar hulle is in 2005 uitmekaar.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: angelina jolie  |  brad pitt  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Boere Girl'tjie sê... Nee wat dankie, sal definitief nie die geld werd wees nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.