Jolie het ineenstorting gehad oor film

2012-01-13 23:09
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aktrise Angelina Jolie het aan haar aanhangers vertel dat sy 'n ineenstorting gehad het terwyl sy aan haar nuwe film In the Land of Blood and Honey gewerk het.

Jolie het eendag terwyl sy in die stort was ineengesak.

Dít het gebeur terwyl sy besig was om haar film, waarin sy haar debuut as regisseur gemaak het, van die grond af te kry. Haar lewensmaat Brad Pitt het haar weer moed ingepraat.

"Ek het 'n emosionele ineenstorting in die stort gehad. Brad het my in die stort gevind besig om te huil," het Jolie aan haar aanhangers gesê terwyl sy met hulle op die internet gesels het.

"Ek het gevoel ek het hierdie groot verantwoordelik en ek het baie klein gevoel."

Jolie het erken sy het nie beplan om so 'n groot projek aan te pak nie en sien nie regtig haarself as 'n rolprentmaker nie.

"Ek het nie beplan om 'n regisseur te word nie en vind dit steeds moelik om te sê ek is een."

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: brad pitt  |  angelina jolie  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.