Jolie gekap oor sy dogter oorbelle laat inskiet

2011-10-03 10:04
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aktrise Angelina Jolie is deur ander vroue gekritiseer nadat sy oorbelle laat inskiet het vir haar sesjarige dogter Zahara.

Zahara, wat van Ethiopië aangeneem is, het glo tydens die prosedure in trane uitgebars.

Jolie het haar dogters na ‘n plek, naby die familie se huis in die suidweste van Londen, geneem om vir hulle oorbelle te laat inskiet.

Die vyfjarige Shiloh, Jolie se ander dogter, sou glo ook oorbelle gekry het, maar het daarteen besluit toe sy sien hoe haar ouer suster huil.

Omdat Zahara onder 16-jarige ouderdom is moes Jolie ‘n vorm teken om toestemming te gee.

Nadat dit bekend geword het dat Jolie haar dogters geneem het om oorbelle te kry is sy onmiddellik op sosiale netwerke aangeval.

Een van die vroue het gesê dis mishandeling om ‘n naald in ‘n jong kind se ore te druk om die ouer tevrede te stel as die kind nie daarvoor gevra het nie.

Dié voorval kom slegs ‘n paar dae nadat ‘n verslag bekendgemaak het dat honderde jong kinders behandeling by hospitale moes kry nadat hul ouers hul aangemoedig het om oorbelle te dra.

Dr. Diana Macgregor van die Royal Aberdeen Children’s Hospitaal het gesê sy het in een jaar al 52 kinders behandel wat pyn ervaar weens die dra van oorbelle.

Sy het ouers aangemoedig om te wag totdat hul kinders 15 jaar oud is voordat hulle oorbelle kry.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: angelina jolie  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.