Johnny Depp deur die polisie gesoek

2011-12-06 22:59
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die akteur Johnny Depp word deur die Los Angeles-polisie gesoek vir ondervraging ná 'n beweerde voorval waarby sy lyfwag en 'n gestremde vrou betrokke was.

Die Rum Diary-ster het verlede Donderdag 'n Iggy Pop-konsert by die Hollywood Palladium in Los Angeles bygewoon.

Robyn Ecker (52) beweer Depp se lyfwagte het haar gewrigte gegryp en haar teen die die grond gestoei omdat sy te na aan die akteur se privaat-tafel gedans het.

Ecker, wat $1200 (sowat R10 000) vir die kaartjies betaal het as 'n verjaardaggeskenk aan haar man, is na dié voorval na 'n hospitaal om seker te maak sy het nie ernstige beserings opgedoen nie. Sy het daarna 'n klag by die polisie ingedien.   

Polisiebeamptes probeer nou om in kontak te kom met Depp en sy lyfwagte om hulle te ondervra.

Volgens TMZ het Ecker se assistent bevestig sy en haar man het gedurende die konsert gedrink, terwyl 'n wetstoepassingsbeampte beweer sy was dronk toe sy die klag by die polisie ingedien het.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: johnny depp  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.