Jennifer Love Hewitt weer verlief
2010-07-31 01:16
Kaapstad – Die aktrise, Jennifer Love Hewitt is weer verlief, sedert sy in April met haar kêrel Jamie Kennedy (40) opgebreek het.
Die 31-jarige Hewitt is glo in ‘n verhouding met die 27-jarige regisseur en akteur, Alex Beh.
Hewitt, wie se gewese kêrels, John Mayer, Ross McCall en Carson Daly insluit, het erken sy voel beter wanneer sy in ‘n verhouding is.
- Vir die volledige storie besoek Tonight.
- Volg Nuus24 op Twitter.