Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jennifer Aniston se ma na troue genooi

2012-08-15 12:30
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Jennifer Aniston se ma, van wie sy vervreem is, sal na haar troue genooi word.

Die 43-jarige aktrise en Justin Theroux, draaiboekskrywer en akteur, het Vrydag verloof geraak.

Hoewel Nancy Dow nie gevra was om Aniston se eerste troue met Brad Pitt by te woon nie, het Theroux haar oortuig om vrede te maak met die verlede.

'n Bron het aan Radar Online gesê: "Nancy en Jennifer het hul verskille gehad, maar hulle gaan dit in die verlede laat. Nancy gaan na haar dogter se troue genooi word.

"Dit is hartseer dat die stryery tussen Nancy en Jennifer in 1999 het beteken dat sy nie op die gastelys was vir haar troue aan Pitt in 2000 nie.

"Maar dié twee het hul verskille uitgesorteer en met die hulp van Justin sal Nancy dié keer 'n uitnodiging kry."

Aniston het haar ma uit haar lewe gesny nadat sy 'n boek From Mother and Daughter to Friends: A Memoir in 1999 vrygestel waarin sy alles vertel het.

Hulle het intussen weer herenig en Aniston het verlede jaar na haar ma se hospitaalbed gehaas toe sy 'n beroerte gehad het.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: jennifer aniston  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Van tafel en bed geskei terwyl jy verloof is? Dit is nuut? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Industria - 11:33 AM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Nasrec Road and Ediston Street
  • Friday Croyden - 11:31 AM
    Road name: Isando Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Green Street and Andre Greyvenstein Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.