Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jamie Oliver kook Kersete vir Brangelina

2012-09-26 12:47
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Brad Pitt het sy goeie vriend Jamie Oliver gehuur om 'n Kersfees-ete vir hom, sy verloofde, Angelina Jolie, en hul ses kinders te kook, het Contact Music berig.

Dié twee is vir jare al vriende en hoewel Oliver al probeer het om Pitt te leer hoe om te kook, het die akteur moed opgegee en hom gevra om op Kersfeesdag na sy huurhuis in Londen te kom.

Hoewel Pitt nie so goed kan kosmaak nie, het dit onlangs aan die lig gekom dat hy 'n obsessie het om goed skoon te maak.

Volgens 'n bron was Pitt die wasgoed en stryk ook self.

Contact Music.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: brad pitt  |  jamie oliver  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Van tafel en bed geskei terwyl jy verloof is? Dit is nuut? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Paulshof - 10:56 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Stone Haven Road
  • Friday Woodmead - 10:54 AM
    Road name: M1 Southbound
    QUEUING TRAFFIC on the Woodmead Drive off-ramp
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Maintenance Technician

Nelspruit
Mpumalanga Personnel & Training Consultants

Warehouse Supervisor

South Africa
Mpumalanga Personnel & Training Consultants

2 x Drivers

Nelspruit
Mpumalanga Personnel & Training Consultants

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.