Jamie Oliver is ‘n seuntjie ryker
2010-09-18 00:11
Kaapstad – Die bekende sjef, Jamie Oliver en sy vrou, Jools, het Woensdag ‘n seuntjie, Buddy Bear Maurice Oliver ryker geword.
Die paartjie wat reeds drie dogters, Poppy Honey (8), Daisy Boo (7) en die 18 maande oue Petal Blossom Rainbow het, was in die wolke oor hul eerste seuntjie.
- Vir die volledige storie besoek Mail Online.
- Volg Nuus24 op Twitter.