Jamie Oliver huil oor vet Amerikaners
2010-01-19 13:12
Kaapstad – Jamie Oliver is na trane gedryf gedurende sy jongste pogings om ‘n Amerikaanse gemeenskap oor gesonde eetgewoontes in te lig.
Meer as die helfte van die land se vetste stad, Huntington in Wes-Virginia, is oorgewig, maar die meeste was blatant ongeïnteresseerd in die sjef se advies.
“Hulle verstaan my nie. Hulle weet nie hoekom ek hier is nie,” het hy gehuil.
Lees die volle storie hier
- Daily Mail