James Bond dra 'n rok vir Vrouedag
2011-03-08 23:00
Londen – Daniel Craig, die huidige James Bond, is in ‘n
rok te sien in ‘n kort film wat die 100ste Internasionale Vrouedag herdenk, het Sky News berig.
Dit is vandag die 100ste herdenking van
Internasionale Vrouedag.
Daniel Craig het ‘n rok aangetrek vir sy deel
aan ‘n kort film wat deur Sam Taylor-Wood vervaardig is.
Kliek hier om die video te sien.
Volg Nuus24 op Twitter.