Jackson se dokter 'kon nie alles onthou'

2011-10-04 10:49
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Conrad Murray kon die dag van Michael Jackson se dood nie die regte tye verskaf oor wat hy gedoen het oomblikke voor die sanger se dood nie, het die hof gehoor.

Dr. Thao Nguyen, ‘n kardioloog, het in die hof getuig Murray kon op 25 Junie tydens hul gesprek by die UCLA Ronald Reagan Mediese sentrum, nie onthou wat hy voor Jackson se dood gedoen het nie.

Nguyen, wat na Jackson omgesien het toe hy na die hospitaal gebring is, het gesê Murray het haar ingelig dat hy twee dosisse lorazepam, op verskillende tye, aan Jackson gegee het om hom te help slaap.

Murray het toe aan haar vertel dat hy Jackson se kamer verlaat het. Hy het met sy terugkoms gevind Jackson haal nie meer asem nie.

Murray het egter aan die kardioloog gesê hy weet nie wanneer hy die lorazepam aan Jackson gegee het, wanneer sy asemhaling gestop het, en wanneer die nooddienste gebel is nie.

Volgens haar het Murray gesê hy kon nie die presiese tye aan haar deurgee nie omdat hy nie ‘n horlosie by hom gehad het nie.

Jackson het weens ‘n sterk dosis propofol gesterf, maar Murray ontken dat hy die een was wat die dwelmmiddel aan hom gegee het.

Volgens dr. Nguyen het Murray nie aan haar genoem dat hy propofol aan Jackson gegee het nie.

Murray het skuld ontken op ‘n aanklag van onvrywillige manslag.

Die verhoor duur voort.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.