Jackson se dokter het gesê 'hy makeer niks'

2011-09-20 21:03
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Conrad Murray het glo aan nooddienswerkers gesê Michael Jackson makeer niks nie toe hulle by die sanger se huis opgedaag het.

Een van die nooddienswerkers, Richard Senneff, was die eerste persoon op die toneel toe nooddienswerkers in Junie 2009 na die Koning van Pop se huis uitgeroep is.

Senneff het in sy verklaring gesê Murray het voor sy pasiënt se lewelose liggaam gestaan en beweer daar is nie ‘n probleem nie.

Volgens Senneff se verklaring was Murray se presiese woorde "hy het nie ‘n probleem nie, hy makeer niks. Hy het heel aand geoefen en ek het hom net behandel vir sy ontwatering".

Murray het onskuldig gepleit op ‘n aanklag van onopsetlike manslag in verband met die popster se dood.

Senneff beweer ook Murray het nie die volle waarheid gepraat oor die medikasie wat Jackson geneem het nie.

“Toe daar gevra is of Jackson enige medikasie geneem het, het Murray nee geantwoord. Daar is later vasgestel dat hy Jackson kalmeermiddels gegee het om hom te help slaap.”

Senneff sê hy het Murray later gesien bottels uit die kamer wegdra. Hy beweer Murray het ook probeer om Jackson op die bed by te bring, alhoewel operateurs van 911 aan hom instruksies gegee het om die sanger se lewelose liggaam na die grond te skuif voordat hy dit doen.

Murray se verhoor begin volgende week en indien hy skuldig bevind word, kan hy tot vier jaar tronkstraf gevonnis word.
 
Contact Music.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: michael jackson  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.