Jackson se dokter getuig dalk self

2011-10-11 08:44
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Conrad Murray se prokureurs is tans besig om te besluit of hy self moet getuig.

Murray, Michael Jackson se persoonlike dokter, het skuld ontken op ‘n aanklag van onvrywillige manslag.

Die staat beweer Murray het Jackson die sterk verdowingsmiddel propofol gegee, wat tot die sanger se dood in Junie 2009 gelei het.

Alhoewel hofverrigtinge Maandag uitgestel is weens die openbare vakansiedag, Columbus-dag, was Murray se prokureurs hard aan die werk om te besluit of dit ‘n goeie idee sal wees as hy in die getuiebank verskyn.

Volgens ‘n bron sal die staat gereed wees indien Murray self in sy verhoor getuig.

“Die staat het ‘n sterk saak teen Murray opgebou en hulle sal die geleentheid verwelkom om hom onder kruisverhoor te neem.”

Volgens E! Online sal dié besluit afhang van hoe die verhoor verloop wanneer dit Dinsdag hervat word.

“Indien die regspan bevind dit sal hul kliënt se saak help as hy self getuig, sal Murray getuig. Indien dit nie die saak steker maak nie, sal hulle dit nie doen nie. Daar is nog geen besluit geneem nie,” het ‘n ander bron gesê.
 
Contact Music.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.