Jackson se dogter wil popster wees

2010-02-15 18:33
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Michael Jackson se kinders lewe nou “meer normale” lewens vandat hulle onder die toesig van hul ouma Katherine Jackson is en sy dogter Paris beplan om in haar pa se musikale voetspore te volg.

Die familie van die superster, wat verlede Junie oorlede is, kan nie glo hoe baie sy drie kinders Prince Michael (12), Paris (11) en die sewejarige Prince Michael II of ‘Blanket’ na hom aard nie.

Dit lyk asof die oudste twee veral in sy voetspore sal volg.

“As jy met Prince praat is dit asof jy met Michael praat. Hy is so slim en volwasse vir sy ouderdom. En Paris wil ‘n sangeres wees,” het ‘n bron onthul.

Vandat die kinders met Jackson se ma in Kalifornië woon, lei hul glo meer normale lewens as toe hulle met hul pa gebly het.

“Dit gaan goed met hulle. Dis te danke aan die liefde en ondersteuning wat hulle kry. Hulle gee mekaar baie genot terwyl hulle lag, speel en deur die huis hardloop,” het Adam Streisand, die familie se advokaat gesê.

“Katherine luister na die kinders. Sy wil hulle vryheid gee en hulle ondersteun.”

- Contactmusic

Lees meer oor: michael jackson

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.