Jackson se Thriller-baadjie opgeveil

2011-06-07 09:43
Tweets Share Share line Print

Beverly Hills – Die baadjie wat Michael Jackson in sy Thriller-video aangehad het gaan opgeveil word.

Volgens Darren Julies is die rooi en swart leerbaadjie die mees herkenbare en betekenisvolle item wat opgeveil kan word. Julies verwag dat die baadjie vir ongeveer $200 000 (sowat R1,3 miljoen) verkoop gaan word.

Die veiling sal op 25 Junie by Julien’s Auctions in Beverly Hills plaasvind.

Jackson se handtekening is ook op die baadjie nadat hy dit as ‘n geskenk aan sy kostuumontwerpers Dennis Tompkins en Michael Bush gegee het.

Hy wou hê hulle moes die klein kalfsleer-baadjie gebruik as voorbeeld vir sy toekomstige kostuumontwerpe.



‘n Gedeelte van die geld wat ingesamel gaan word sal aan die Shambala Preserve geskenk word waar Jackson se twee Bengaalse tiere, Thriller en Sabu, woon sedert hy sy Neverland-plaas in 2006 verlaat het.

Ander items wat opgeveil gaan word sluit in die pryk wat hy gedra het toe hy sy This Is It-konsertreeks in Londen aangekondig het, die vilthoed en handskoen wat met blinkertjies versier was en sy hemp wat hy in sy Scream-video aangehad het.

Die publiek kan vanaf 13 tot 25 Junie by die Julien’s Auctions Gallery na die items gaan kyk wat opgeveil gaan word.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: michael jackson  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.