Jackson laat vir eie begrafnis

2009-09-04 09:32
Tweets Share Share line Print

Los-Angeles –  Die koning van pop, Michael Jackson was laat vir sy eie begrafnis.

‘n Glinsterende goue kis, versier met blomme en ‘n kroon, is sowat ‘n uur en ‘n half laat na die diens voor Jackson se familie en vriende geplaas.

Jackson is Donderdagaand uiteindelik ter ruste gelê nadat hy aan ‘n oordosis dwelms gesterf het.

Sowat 200 gaste het by die prentjiemooi begraafplaas in Los Angeles opgedaag om hom vaarwel te groet.

Jackson se broers het as kisdraers opgetree en elkeen het ‘n swart pak met ‘n wit handskoen gedra om hulle broer te herdenk.
 
Jackson se kinders Prince Michael (12), Paris (11), en die sewe jarige Prince Michael II, beter bekend as Blanket het saam ‘n goue kroon op die kis geplaas, asook briefies wat hulle vir hom geskryf het.

Die sangeres, Gladys Knight het die liedjie His Eye Is on the Sparrow, tydens die diens gesing.
 
Na die diens het sy broers die kis in die Forest Lawn se groot eregraf ingedra, gevolg deur gaste.

Van die gaste wat die diens bygewoon het was Elizabeth Taylor, Macaulay Culkin en Al Sharpton.

- Sapa-AFP

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: michael jackson  |  kan jy glo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.