Jackson-dokter verdrink in skuld

2009-07-31 12:36
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Conrad Muray het dringend geld nodig gehad toe hy Michael Jackson se persoonlike dokter geword het.

Die kardioloog se skuld het minstens $780 000 (sowat R5,8 miljoen) beloop.

Dié skuld sluit paaiemente op sy huis, kredietkaarte, studentelenings en onderhoudsgeld in.

Van dié skuld dateer terug na 1980.

Dít is behalwe die $68 000 (sowat R530 000) wat hy vir ‘n sakevenoot skuld vir maandelikse betalings wat hy nooit gedoen het nie.

Murray se huis is die afgelope week deursoek as deel van ‘n moordsaak na Jackson se dood.

Jackson se agent sou Murray $150 000  (sowat R1,1 miljoen) ‘n maand betaal om na Jackson om te sien tydens sy toer in Londen.

Hy het in Mei by Jackson aangesluit en is toe reeds deur die hof beveel om meer as $363 000 (sowat R2,8 miljoen) vir toerusting vir sy hartkliniek en $71 000 (sowat R552 000) vir studentelenings terug te betaal.

Volgens twee hofeise skuld hy $240 000 (sowat R1,8 miljoen) vir onbetaalde toerusting in Nevada.

Murray was ook onwillig om kleiner bedrae soos $3700 (sowat R28 000) onderhoudsgeld en $2600 (sowat R20 000) te betaal.

Sapa-AFP


 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.