Jackson-dokter se meisie getuig

2011-10-04 22:12
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Dr. Conrad Murray, wat van die onvrywillige manslag op Michael Jackson aangekla word, se meisie is gedaag om in die hof te getuig.

Sy is deur aanklaers gevra om die besonderhede rondom die dokter se besige program, sowel as haar eie interaksie met die superster, te beskryf.

Aanklaers probeer bewys dat Murray se aandag tussen Michael Jackson en sy vele ander verpligtinge verdeeld was, veral op die dag van die sanger se dood.

Nicole Alvarez het tydens die saak van manslag teen haar kêrel gesê dat hy haar ‘n jaar voor Michael Jackson se dood vir haar vertel het dat hy die superster se persoonlike dokter is.

Sy was duidelik opgewonde toe sy die hof vertel van haar eerste ontmoeting met Michael Jackson.

“Ek kon nie ‘n woord uitkry nie,” het Alvarez vertel.

“Ek kon nie glo ek ontmoet vir Michael Jackson nie.”

Sy het vertel dat sy saam met Murray vir Michael Jackson op verskeie geleenthede ontmoet het, ook ná die geboorte van haar en Murray se kind.

Alvarez het getuig dat Murray dikwels laat die aand na Jackson se woning gegaan het en tot die volgende dag daar gebly het.

Sy was bewus daarvan dat Murray spesiale sorg aan Jackson bied, spesifiek in die maande wat sy konsert in Londen voorafgegaan het.

Getuienisse wat Maandag plaasgevind het, was gefokus op telefoonoproepe op die dag van Michael Jackson se dood.

Murray het Alvarez vier keer op dié dag gebel.

Een van die oproepe is gemaak in die ambulans oppad hospitaal toe.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.