Jackson-dokter pleit onskuldig

2010-02-09 02:52
Tweets Share Share line Print

Los Angeles - Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, het onskuldig gepleit op 'n aanklagte vir onvrywillige manslag in verband met die popster se dood.

Staatsaanklaers in Los Angeles beweer Murray het Jackson doodgemaak.

Die dokter is Dinsdag vrygelaat nadat hy $75 000 (R582 000) borgtog betaal het. Hy het homself vroeër die dag aan die owerhede oorgegee.

Hy kan tot vier jaar tronkstraf opgelê word as hy skuldig bevind word.

Jackson het Murray in 2009 gehuur om sy persoonlike dokter te wees terwyl hy voorberei het vir optredes in Londen se O2-arena.

Beamptes sê die sanger is dood ná Murray die verdowingsmiddel propofol en ander kalmeermiddels vir hom ingegee het vir sy chroniese slapeloosheid.

Jackson is op 25 Junie dood.

Murray se prokureur het aangedui die dokter beplan om terug te keer na sy mediese praktyk in Houston, Texas terwyl hy op sy verhoor wag.

Die staatsaanklaers wil egter hê Murray se lisensie om te praktiseer moet opgeskort word terwyl hy op borgtog uit is.

– Sapa-AP

Lees meer oor: michael jackson  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gert sê... Pietermgm ou maat,indien Kyknet so immoreel optree om vulgêre vuilgatlikheid (ek dink dit is n nuwerwetse woord vir vuilgat/ga/poe of iets soortgelyks)op tv toe te laat,hoekom kyk jy en ander wat so kla dan Kyknet.Magtig jukke daar is hordes ander tv stasies om na te kyk.Dit is so dat TV nie aan almal se geite kan voldoen nie maar nou ja mense, dit is demokrasie.Keuses was nog altyd n demokratiese reg.Tonge-los was ook nie vir my nie maar ek het na ander programme gekyk terwyl die "perverse" program ge-beeld-saai is.Maar ek stem saam indien kykers voel hul menswaardigheid/intregiteit (o hel!. ek hoop nou nie ek trap op die taal-puriste se tone nie, ek word ook dalk gedagvaar)word op so n wyse aangetas,het dan die volste reg om op daardie "issues" te re-ageer Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2003
R 119,995.00

VOLVO

S40 2.4i Geartronic
2005
R 169,000.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.