Jackson-dokter gereed vir verhoor

2010-02-08 09:45
Tweets Share Share line Print

Linda Deutsch

Los Angeles - Michael Jackson se dokter, Conrad Murray, kry moontlik vandag ‘n aanklag teen hom in verband met Jackson se dood.

Murray, wat vir Jackson verdowingsmiddels gegee het voor die sanger dood is, se prokureurs verwag dat hy ‘n aanklag van onvrywillige manslag teen hom sal kry.

Sedert Jackson verlede jaar op 25 Junie op die ouderdom van 50 oorlede is, is Murray die fokuspunt in die ondersoek van sy dood.

Murray, wat die laaste persoon was wat Jackson lewendig gesien het, het erken dat hy die verdowingsmiddel propofol en ander kalmeermiddels aan Jackson voorgeskryf het vir sy chroniese slapeloosheid.

Die dokter volhou dat niks wat hy vir Jackson voorgeskryf het, hom kon dood maak nie.

‘n Verhoor word verwag wat mediese getuienis behels oor die gebruik van propfol en of daar nalatigheid betrokke was aangesien dit in ‘n private huis gebruik is. Dit word in normale omstandighede in hospitale gebruik.

Volgens Murray se hoof-prokureur, Ed Chernoff, is die dokter gereed vir die verhoor.

“Ons sal borgtog kry, ons gaan onskuldig pleit en ons sal soos die hel veg,” het Chernoff gesê.

- Sapa-AP
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i E46 AT
2003
R 109,990.00

MERCEDES

CLK 430 Cabriolet AT
2000
R 210,000.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.6
2004
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.