Jackson bes betaalde ontslape bekende

2011-10-26 13:16
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Michael Jackson is deur die tydskrif Forbes aangewys as die bes betaalde ontslape bekende, het Cover Media op hul webwerf berig.

Die Koning van Pop, wat twee jaar gelede gesterf het, se legende het voortgeleef en hy het meer geld verdien sedert hy oorlede is.

Forbes het hul lys van die jaar se bes betaalde ontslape bekendes bekend gemaak en het Jackson in die eerste posisie geplaas met ‘n inkomste van $170 miljoen (sowat R1,3 miljard).

Elvis Presley is in die tweede plek met $55 miljoen (R439 miljoen) en Marilyn Monroe in die derde plek met $27 miljoen (sowat R215 miljoen).

Hier is die volledige lys wat saamgestel is vanaf Oktober 2010 tot Oktober 2011:

1. Michael Jackson: $170 miljoen (sowat R1,3 miljard) – oorlede op 25 June 2009 in die ouderdom van 50.

2. Elvis Presley: $55 miljoen (R439 miljoen) – oorlede op 16 Augustus 1977 in die ouderdom van 42.

3. Marilyn Monroe: $27 miljoen (sowat R215 miljoen) – oorlede op 5 Augustus 1962 in die ouderdom van 36.

4. Charles Schulz: $25 miljoen (sowat R200 miljoen) – oorlede op 12 Februarie 2000 in die ouderdom van 77.

5. John Lennon: $12 miljoen (sowat R96 miljoen) – oorlede op 8 Desember 1980 in die ouderdom van 40.

6. Elizabeth Taylor: $12 miljoen (sowat R96 miljoen) – oorlede op 23 Maart 2011 in die ouderdom van 79.

7. Albert Einstein: $10 miljoen (sowat R80 miljoen) – oorlede op 18 April 1955 in die ouderdom van 76.

8. Theodor 'Dr. Seuss' Geisel: $9 miljoen (sowat R72 miljoen) – oorlede op 24 September 1991 in die ouderdom van 87.

9. Jimi Hendrix: $7 miljoen (R56 miljoen) – oorlede op 18 September 1970 in die ouderdom van 27.

10. Steig Larsson: $7 miljoen (sowat R56 miljoen) – oorlede op 9 November 2004 in die ouderdom van 50.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: michael jackson  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.