Jackson: 'Ek was nooit ‘n kind nie'

2011-10-06 21:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Michael Jackson het in ‘n onduidelike gesprek op ‘n hartverskeurende bandopname gesê hy is in pyn omdat hy nie sy kinderjare geniet het nie, het AFP berig.

Die opname – ‘n gesprek met sy dokter weke voor die sanger se dood in 2009 – is Woensdag in hof gespeel.

In die semi-onsamehangende gesprek met dr. Conrad Murray, wat op ‘n aanklag van strafbare manslag tereg staan, praat die popsanger oor ‘n kinderhospitaal wat hy graag met die opbrengs van sy optredes wil stig.

“Elvis het nie dit gedoen nie, ook nie die Beatles nie. Ons moet fenomenaal wees,” het Jackson in die opname gesê.

Hy het bygevoeg dat wanneer aanhangers die optrede verlaat, moet hulle sê: “Ek het nog nooit so iets in my lewe gesien nie. Hy is waarlik die grootste vermaaklikheidskunstenaar wat die die wêreld ooit gesien het.”

Aan die einde van die aangrypende gesprek heers daar 'n stilte van 13 sekondes voordat Murray vir Jackson vra of hy nog reg is.

Nog agt sekondes verloop voordat Jackson antwoord: “Ek is aan die slaap.”

Murray word van onopsetlike strafbare manslag op Jackson aangekla, nadat hy die sanger na bewering 'n oordose pille ingegee het om hom te help slaap.

Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.