Is Penelope Cruz swanger?

2009-08-06 10:37
Tweets Share Share line Print

Hollywood - Die Spaanse aktrise is na bewering swanger met haar eerste baba.

‘n Bron is op die webtuiste, Just Jared aangehaal wat sê, “Penelope is ongeveer vier maande swanger. Sy is baie gesond en sal ‘n wonderlike ma wees.”

Sy en haar kêrel, Javier Bardem is blykbaar baie opgewonde.

Cruz (35) is tans op ‘n promosietoer vir haar nuwe rolprent 'Broken Embraces'. Sy het onlangs in ‘n rooi Bottega Veneta-broekpak by die Britse premiergeleentheid gepronk.

Dié pakkie is op nommer laaste aan haar besorg nadat haar baggasie tydens ‘n vlug na Madrid vermis geraak het, maar later het gerugte oor die swangerskap haar motiewe meer duidelik gemaak.

Sy het ‘n een-skouer uitrusting by die Duitse premier in Berlyn gedra wat enige tekens van swangerskap sou wegsteek.

"Wanneer ek kinders kry, wil ek dit goed doen. Ek wil dit my beste projek nóg maak. Ek is onseker oor die huwelik, maar ek glo in familie, liefde en kinders,”  het Cruz, die voormalige meisie van Tom Cruise en Matthew McConaughey, aan die tydskrif Psychologies gesê.

- BangShowbiz.com
 

Lees meer oor: penelope cruz  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.