Iron Baby – die rolprent
2010-06-03 05:00
Kaapstad – ‘n Video van ‘n babameisie aangetrek soos Iron Man het die nuutste internet sensasie geword, nadat die kind se pa die uittreksel op YouTube geplaas het.
Iron Baby, handel oor Margaret wat van ‘n kleuter in ‘n Iron-superheld verander. Die video het reeds meer as 2,6 miljoen mense gelok.
Dit is deur Margaret se pa, Patrick Boivin geïnspireer wat ‘n rolprentvervaardiger is.
Dit is ook vinnig besig om sukses te behaal, met Boivin wat reeds aanbiedings vanaf Hollywood rolprentvervaardigers gekry het.
- Vir die volledige storie besoek iol.
- Volg Nuus24 op Twitter.