Idols-ster se vonnis versag

2011-03-04 12:36
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Andriëtte Norman, naaswenner van die Suid-Afrikaanse Idols-kompetisie in 2007, en haar vriend, Marcel Olivier, se vonnis is verlede week deur die Hoërhof verminder. 

Dít kom nadat Norman (24) en Olivier (26) aan die begin van die jaar elk 'n boete van R10 000 of vier jaar tronkstraf opgelê is, na hulle skuldig gepleit het op 'n klag dat hulle versuim het om by immigrasiebeamptes aan te meld toe hulle die land binnegekom het.

Landdros Elina Nandago het N$5 000 (R5000) of twaalf maande van die vonnis opgeskort, op voorwaarde dat Norman en Olivier hulle nie weer aan dieselfde oortreding skuldig maak nie. Beide het onmiddellik die boete betaal en het die land dieselfde dag verlaat.

Die beheerlanddros van Katutura het die saak vir spesiale hersiening na die Hoërhof verwys na sy besef het dat landdros Nandago vir Norman en Olivier die maksimum vonnis wat opgelê kan word, oorskry het.

Norman en Olivier het erken dat hulle Namibië met 'n voertuig binnegekom het. Presies hoe hulle dit reggekry het sonder om opgelet te word, is egter nie duidelik uit die rekord nie.  

- Vir die volledige storie besoek Republikein.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: andriette norman  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.