Idol gaan voort - met of sonder Cowell

2009-12-25 13:39
Tweets Share Share line Print

Hollywood, Los Angeles - Die televisienetwerk Fox het aangekondig hulle gaan nog seisoene van American Idol  bestel - met of sonder dié reeks se bekendste en mees berugte beoordeelaar, Simon Cowell.

Die Idol-franchise is geruk deur die bespiegelings dat Cowell na die volgende seisoen sy tasse gaan pak soos hy gereed maak om sy Briste treffer-reeks X-Factor na die VSA te bring.

Cowell se broer Tony het Dinsdag op sy weeklikse podcast gesê Cowell gaan Idol verlaat aan die einde van 2010.

Dié skuif kan 'n dubbele effek op Fox hê - die verlies van een van Idol se bekendste gesigte, sowel as 'n hele nuwe realiteistprogram op Fox wat kykers van Idol kan steel.

Maar voordat enige kontrakte onderteken kan word, moet Cowell eers sy nuwe kontrak met Sony uitsorteer. Sony besit die regte tot X-Factor.

Die nuus op Tony Cowell se podcast is die jongste in 'n reeks bespiegelings en berigte oor Simon se planne.
Onlangs het Cowell en sy vennoot Philip Green groot opspraak verwek toe hulle die tydskrif GQ vertel het van hulle plan om X-Factor as 'n direkte uitsending vanuit Las Vegas wil maak, wat dan ook per betaling regstreeks oor die internet uitgesaai sal word.

- Reuters

Lees meer oor: televisie  |  vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Barend sê... Willem, jy en Sandra kan nou gerus verblyf in 'n aftree oord/ouetehuis soek en gaan rus. Hoekom die koerante so 'n bohaai oor julle maak sal net hulle weet. Ek is ook 'n senior burger en ken my plek, een vrou gehad en toe sy oorlede is, het ek daarby berusting gevind Christien kyk tog na die spelfoute Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2009
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.