Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Identity Thief weer eerste by loket

2013-02-25 09:43
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die komedie Identity Thief het die naweek skoonskip gemaak by die Amerikaanse loket en $14 miljoen (sowat R124 miljoen) verdien, na dit verlede week in die tweede plek was.

Die fliek, met die akteurs Jason Bateman en Melissa McCarthy, was twee weke gelede ook nommer een tydens die rolprent se openingsnaweek.

Die drama Snitch, met Dwayne Johnson in die hoofrol, was tweede met $13 miljoen (sowat R115 miljoen).

Identity Thief
het al altesaam $93 miljoen (sowat R827 miljoen) by die Amerikaanse loket verdien.

Verlede week se nommereen-fliek, Bruce Willis se A Good Day to Die Hard, het teruggeval tot die vyfde plek en het $10 miljoen (sowat R89 miljoen) verdien.

Identity Thief sal op die 22ste Maart in Suid-Afrika begin draai.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: vsa  |  rolprente
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan Grimbeek sê... ja so klein geraamtetjie wat bietjie gedraai is dalk as ek reg lees iets soos "lil twist" Hy gannie eers so oud word soos michael jackson nie, gaan nbaie vroeg al heel vrot wees, indien nie klaar nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurst Hill - 17:00 PM
    Road name: Perth Road Southbound
    DELAYS approaching Portland Road
  • Friday Germiston - 16:57 PM
    Road name: N17 Eastbound
    DELAYS approaching the Osborn Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.