Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hugh Jackman leer robotte boks

2009-11-24 23:04
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die Australiese hartebreker, Hugh Jackman gaan voortaan in een van die legendariese regisseur, Steven Spielberg se films speel.

Die film speel in die toekoms af waar robotte heers, het die Daily Variety berig.

Die "Wolverine" - ster vertolk die rol van ‘n voormalige bokser wat sukkel om homself in die mark te vind nadat menslike boksers met masjiene vervang is.

Die film, “Real Steal” vertel die verhaal van Jackman wat ‘n verwerpte robot touwys maak in die kuns van boks.

Shawn Levy, die Kanadese filmmaker en die regisseur van dié film het Variety vertel die film gaan oor “’n sukkelende bokser wat nie meer kan doen wat hy voor lief is nie en glo ‘n sekere robot sal sy sleutel tot sukses wees”.

 -Sapa-AFP
 

Lees meer oor: hugh jackman
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jacques De Villiers sê... Sy is jonger en eet beter as hy. Hy verloor dalk net is sy terug gryp. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Sandton - 08:22 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS approaching the Marlboro Drive exit
  • Wednesday Alberton - 08:22 AM
    Road name: Van Riebeeck Avenue Northbound
    HEAVY DELAYS towards Rand Airport Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.