Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hugh Jackman beseer op Oprah se program

2010-12-14 13:43
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Australiese akteur Hugh Jackman is Dinsdag beseer terwyl hy op die Oprah Winfrey-program by die Sydney Opera House was, het Eyewitness News berig.

Die uitsending was regstreeks en kykers het gesien hoe Jackman by ‘n kabel afgly van die bokant van die Sydney Opera House tot by ‘n groot buitemuurse verhoog.

Jackman kon sy spoed nie vinnig genoeg afbring nie en het in die verhoog se opgestelde ligte vasgegly en sy gesig beseer.

“Dit was soveel pret, tot op die einde,” het Jackman, wat bekend is vir sy rol as Wolverine, gegrap.

Hy het later, met ‘n pleister onder sy oog, vir Winfrey gesê dat die opwinding veroorsaak het dat hy te laat begin rem het.

Lees meer hier

Volg Nuus24 op Twitter


 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Laurens Smit sê... Joe ek het myself daardie vraag gevra. Dit kos n man op n perd en nie n softie op n donkie,(ekskuus moeg-aap) om n kar se deur op 110km groot genoeg oop te maak om uit teval. Met sy geskiedenis dink ek eerder hy wou uitval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Central Johannesburg - 08:41 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS approaching the Rissik Street exit
  • Wednesday Pretoria - 08:40 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    DELAYS approaching the Doornpoort Toll Plaza
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.