Hoopvolles staan tou vir nuwe Survivor-reeks

2010-08-23 06:47
Tweets Share Share line Print

Mnr. Gerrit Slippers maak gereed om waaghalsige toertjies uit te voer om die beoordelaars in die oudisies vir die Survivor SA Maldives te beïndruk. Foto: Lulama Zenzile

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – Sowat 1 000 hoopvolles het Saterdag die koue weer hier trotseer in die hoop om deel te neem aan M-Net se Survivor SA Maldives.

Kaapse oudisies is Saterdag by die River Club in Observatory gehou.

Sowat 150 mense het buite die River Club oornag om oudisies vroegdag af te handel. Die organiseerders moes egter 600 mense wegwys omdat te veel belangstellendes opgedaag het. Saterdag se oudisie het eers Sondag om 01:30 klaargemaak. Later die dag het nog 300 hul oudisies voor 18:00 voltooi.

“Ons soek na ’n verskeidenheid mense wat kan sorg vir ’n interessante dinamiek op die eiland,” het Lani Lombard, bemarkingsbestuurder van M-Net, gesê. Die wenner van die reeks kry R1 miljoen.

Francois Roverch van Vredehoek het die bibberweer in ’n kort oefenbroekie en plakkies aangedurf.

Coco Havana het gesê: “Soos jy kan sien, is ek ’n transseksuele persoon. Dit sou goed wees as die organiseerders iemand soos ek kan insluit, want talle Suid-Afrikaners is nog onkundig wat gay-kwessies betref.”

Enige persoon bo 21 kan inskryf.

’n Kortlys van 60 word saamgestel na afloop van die oudisies in Durban en Johannesburg, wat later gehou word. Daarna word nog onderhoude gedoen om die deelnemers te kies.

Eben Steenkamp van Jeffreysbaai het al die pad Kaap toe gery om 04:00 in die tou in te val. “Ons klomp hier buite is reeds survivors.”

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.