Honorêre Oscars oorhandig

2009-11-15 08:40
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die Oscar-toekennings word eers in Maart gehou, maar die eerste goue beeldjies is reeds by ‘n private, deftige geleentheid in Hollywood uitgedeel.

Die Amerikaanse roplrentakademie het tradisie verbreek deur honorêre Oscars weg van die televisieseremonie te oorhandig. Aktrise Lauren Bacall, vervaardiger-regisseur Roger Corman en filmmaker Gordon Willis het Saterdagaand Oscar-beeldjies ontvang by die jaarlikse Goewerneur Toekennings. 

Die wenner van vanjaar se Irving J. Thalberg Gedenk-toekenning, vervaardiger John Calley, sou ook sy trofee by die spog-ete  ontvang. Al vier ontvangers is deur die akademie se raad gekies.

Annette Bening, Tom Hanks, Kirk Douglas, Anjelica Huston en Quentin Tarantino het as aanbieders opgetree. Meer as 600 genooide gaste het saam gevier by die Grand Ballroom bokant die Kodak-teater, dieselfde lokaal waar die jaarlikse Goewerneursbal ná die Oscar-seremonie gehou word.

Bacall het haar debuut op die grootskerm gemaak teenoor Humphrey Bogart in “To Have and Have Not” in 1944. Sy het daarna in meer as 30 flieks gespeel, insluitend “The Big Sleep” en “Key Largo”.

Corman was al die regisseur van meer as 50 flieks en het meer as 300 flieks  in sy loopbaan van vyf dekades vervaardig. Dit sluit in “It Conquered the World” en “The Little Shop of Horrors.”

Willis al twee keer genomineer vir ‘n Oscar vir “Zelig” en “The Godfather, Part III.”

Calley se vervaardigingskrediete sluit in “Postcards from the Edge,” “The Remains of the Day,” waarvoor hy ‘n nominasie gekry het vir ‘n Oscar vir beste fliek, “Closer” en “The Da Vinci Code.”

-    AP

Lees meer oor: oscars

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.