Hollywood se flop-manne

2009-11-19 10:18
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Will Ferrell en Ewan McGregor is deur Forbes.com as Hollywood se mees oorbetaalde sterre aangewys, wanneer daar gekyk word na die winste van hul rolprente.
 
Billy Bob Thornton, Tom Cruise en Jim Carrey het ook die top-tien lys van flop-akteurs gemaak. Dié akteurs kos meer om te huur as wat hulle werd is by die loket.

Ferrell beklee die eerste plek op die lys, omdat sy 2009 rolprent, Land of the Lost ‘n flop was. Volgens Forbes het dit ongeveer $100 miljoen (sowat R750 miljoen) gekos om dit te maak, maar het slegs $65 miljoen (sowat R488 miljoen) by die loket vir Universal Pictures ingehark.
 
Dié rolprent is opgevolg deur ‘n teleurstellende $43 miljoen (sowat R323 miljoen) vir Ferrell se rolprent Semi-Pro en $128 miljoen (sowat R962 miljoen) vir Step Brothers.

Daar was dus tot die slotsom gekom dat vir elke dollar wat Ferrell betaal was, het sy rolprente ‘n gemiddelde van $3,29 (sowat R25) verdien.

Die Finansiële nuus-webwerf het die lys saamgestel, en het gaan kyk na 100 van Hollywood se grootste en bekendste sterre, wat hoofrolle in ten minste drie groot rolprente in die laaste vyf jaar gespeel het.
 
Cruise, wat as een van die gewildste akteurs in Hollywood beskryf word, het sesde plek op die lys gehaal, met Eddie Murphy in vierde plek.

Forbes se 6 mees oorbetaalde sterre is:

1. Will Ferrell $3.29 (sowat R25)

2. Ewan McGregor $3.75 (sowat R28)

3. Billy Bob Thornton $4 (sowat R30)

4. Eddie Murphy $4.43 (sowat R33)

5. Ice Cube $4.77 (sowat R36)

6. Tom Cruise $7.18 (sowat R54)

- Reuters
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.