Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hof verbied Pussy Riot-video

2012-11-29 12:39
Tweets Share Share line Print

Moskou – 'n Hof in Moskou het beslis 'n video van die punkgroep Pussy Riot se optrede in Rusland se hoofkatedraal is ekstremisties en beveel dat dit van die internet verwyder word.

Die groep het betoog teen pres. Vladimir Putin se naderende derde termyn as die land se president.

Drie lede van die groep is vroeër vanjaar skuldig bevind aan boewery, wat gemotiveer is deur godsdienstige haat.

Twee van dié drie is tot twee jaar tronkstraf gevonnis, terwyl die derde lid 'n opgeskorte vonnis opgelê is.

Putin se kritici het die groep se verhoor as 'n politieke vendetta beskryf.

Die hof in Moskou het Donderdag die video van die groep se vertoning in Februarie verbied en gesê dit moet van alle webwerwe verwyder word.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: pussy riot
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan Grimbeek sê... ja so klein geraamtetjie wat bietjie gedraai is dalk as ek reg lees iets soos "lil twist" Hy gannie eers so oud word soos michael jackson nie, gaan nbaie vroeg al heel vrot wees, indien nie klaar nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sandton - 17:24 PM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Athol Oaklands Road and the Marlboro Drive Interchange
  • Friday Pretoria - 17:19 PM
    Road name: Florence Ribeiro Avenue
    SERIOUS ACCIDENT near George Storrar Drive - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.