Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hier is vanjaar se Grammy-wenners

2012-02-13 08:00
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - GALERY: 54ste jaarlikse Grammy-toekennings
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Los Angeles – Die 54ste jaarlikse Grammy-toekennings is in Los Angeles gehou.

Adele en die groep Foo Fighters was groot wenners en het onderskeidelik elk met ses en vier toekennings weggestap.

'n Huldeblyk is by die toekennings aan die ontslape legendariese sangeres en aktrise Whitney Houston opgedra. Houston se lyk is Saterdag in haar kamer by die Beverley Hilton gevind.

Hier is die wenners:

Opname van die jaar: "Rolling In The Deep" - Adele

Album van die jaar: 21 - Adele.

Liedjie van die jaar: "Rolling In The Deep" - Adele en Paul Epworth

Beste nuweling: Bon Iver

Beste pop-solouitvoering:
"Someone Like You" - Adele

Beste popduo: "Body And Soul" - Tony Bennett en Amy Winehouse

Beste musiekalbum: 21 - Adele

Beste rockliedjie: "Walk" - Foo Fighters.

Beste rock-album: Wasting Light - Foo Fighters

Beste R&B-liedjie: "Fool for You" - Cee Lo Green en Melanie Fiona

Beste R&B-album: F.A.M.E - Chris Brown

Beste rapliedjie:
"All of the Lights" - Kanye West

Beste rap-album: My Beautiful Dark Twisted Fantasy - Kanye West

Beste country-liedjie: "Mean" - Taylor Swift

Beste country-album: Own the Night - Lady Antebellum

Kortvorm-musiekvideo: "Rolling in the Deep” - Adele

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: grammy-toekennings  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Liezel Kok sê... Hehehe. Goeie een. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.