Harry en Chelsy kuier in Kaapstad

2010-06-25 10:02
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Ondanks gerugte dat Prins Harry en Chelsy Davy se verhouding op die rotste is, is dié glanspaartjie saam in Kaapstad afgeneem.

‘n Fotograaf van Huisgenoot het hulle afgeneem waar hulle intiem kuier by die ultra-modieuse Grand Café & Beach Restaurant naby die Kaapstadse Waterfront.

Die prins, wat saam met prins William hier op ’n liefdadigheids- en Wêreldbeker-besoek was, het  die dag voor Engeland se deurslaggewende kragmeting met Slowenië die winterson en seelug saam met Chelsy en ’n onbekende vriendin geniet.

‘n Paar uur later is hulle weer gesien waar hulle oor ’n etenstafel in Kampsbaai se Roundhouse Restaurant vir mekaar koer, berig Huisgenoot.

Die aand het duidelik aan hulle behoort, het ’n ooggetuie aan Huisgenoot gesê met Davy wat glo “nogal vrolik” gelyk het en “alte liefie-diefie met Harry geraak.”
 
Hul verhouding is wel al deur sy stomende aan-tye en stormagtige uit-tye, en verlede jaar was hulle ses maande lank uit toe Harry op sy weermagloopbaan gekonsentreer het.

Maar in Julie het die liefdesvlam weer hoog gebrand en het die prins so te sê ingetrek by die woonstel van £1,65 miljoen (sowat R18 miljoen) wat Chelsy se pa, Charles, vir haar in die deftige Londense woonbuurt Belgravia gekoop het.

Sien die eksklusiewe steelfoto's van Harry en Chelsy in die Huisgenoot van 1 Julie 2010.

Volg Nuus24 op Twitter

 
 

- Huisgenoot

Lees meer oor: koninklikes

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.