Halle Berry vrees vir haar lewe

2012-02-10 14:15
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die Oscar-bekroonde aktrise Halle Berry wil na Frankryk trek omdat sy glo vrees vir haar lewe, asook dié van haar driejarige dogter.

Dít volg nadat Robert Dewey Hoskins, die man wat Madonna bekruip het en onlangs uit 'n psigiatriese hospitaal ontsnap het, glo vir Berry ook begin teiken het. 

Hoskins is in 1996 tot tien jaar tronkstraf gevonnis en is ná sy vrylating na 'n hospitaal oorgeplaas, waar vasgestel is dat hy 'n "geestelik versteurde oortreder" is.

Hy het Vrydag uit die hospitaal ontsnap, en teiken glo nou vir Berry.

Volgens 'n bron het Berry sekuriteitswagte aangestel wat 24 uur per dag haar huis sal dophou.

Intussen berig E! News dat Berry se gewese bekruiper, Richard Franco, Saterdag 4 Februarie uit die tronk vrygelaat is nadat hy slegs 386 dae van sy vonnis uitgedien het. Berry het ook 'n beskermingsbevel teen Franco gekry wat vir die volgende tien jaar van krag sal wees.

Berry wil glo haar driejarige dogter Nahla saam met haar na Frankryk neem, waar sy met haar verloofde Olivier Martinez wil gaan bly.

Bang Showbiz.

Lees meer oor: halle berry  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.