Gevangenes het talent

2009-11-18 05:48
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Geklee in identiese oranje uniforms het gevangenes in die Pollsmoor-maksimumgevangenis gesing en dans vir die kameras in ‘n nuwe realiteitsreeks waarin hulle aangewys kan word as Jail star.

Die Kaapse tronk het ‘n nuwe televisiereeks van stapel gestuur waartydens hulle gevangenes se verskuilde talente ontbloot. Hierdie projek is deel van ‘n nuwe rehabilitasieprogram.

Dié realiteitsreeks sal landswyd in tronke in Suid-Afrika uitgesaai word.

“Een van die redes waarom ons hierdie projek begin het is om te wys dat gevangenes nie net geweld in tronke aanleer nie. Jail Star gee hulle die kans om weg te kom van hulle eie realiteite,” het Marius Boaden, skepper van die tronk uitsaainetwerk, gesê.

“Ons is reeds klaar met al die opnames. Sowat 35 gevangenes het deelgeneem aan die oudisies. Die konsep van die program is geïnspireer deur programme soos Idols en South Africa’s Got Talent,” het hy gesê.

Die beoordelaars het bestaan uit twee tronkbewaarders en een gevangene.

“Die kompetisie was sterk. Die beoordelaars was eerlik en het soms harde kritiek uitgedeel. Maar die oorhoofse doel was om almal aan te moedig selfs al was hulle nie te goed nie.”

Die bekendstelling van die program is eers uitgestel nadat ‘n oproering in die tronk ontstaan het en ‘n gevangene met ‘n mes gesteek is.

“Wanneer dinge weer rustig raak sal ons die program uitsaai. Die wenner sal dan aangekondig word. Hulle wen nie enige pryse nie, maar kry wel erkenning vir wat hulle bereik het.”

–Sapa
 

Lees meer oor: televisie  |  kan jy glo  |  vermaak

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.