Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

George Michael kanselleer Aus-toer weens angs

2012-09-30 10:43
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Britse popsanger George Michael het Sondag sy Australiese toer gekanselleer en het onthul dat hy sukkel met angs nadat hy erge longontsteking gehad het wat hom amper sy lewe gekos het.

Die 49-jarige sê dit het sy hart gebreek om die Australiese been van sy huidige toer te kanselleer. Die toer is verlede jaar uitgestel weens sy longontsteking en sou op 10 November in Perth begin het.

“Sedert verlede jaar se siekte het ek tevergeefs probeer om deur die trauma te werk waaroor die dokters wat my lewe gered het my gewaarsku het,” het Michael in ‘n verklaring van sy promotors gesê.

“Ek was verkeerd om te dink ek kan deur sulke erge angs werk wat my al teister sedert ek Australië verlede  Desember verlaat het.

“Sodra ek hierdie vertonings hier in die Verenigde Koninkryk voltooi, sal ek die behandeling ontvang wat ek lank terug moes gekry het.”

Michael sê dokters het aanbeveel dat hy volkome uitrus en berading ontvang, maar hy “het verkeerdelik geglo as hy musiek maak en daar buite kom om vir die skares op te tree... sal dit genoeg terapie wees”.

Niemin sê hy sy stem het volkome herstel en het bygevoeg “ek dink regtig dat sommige van my onlangse optredes my bestes ooit was”. Tog sê hy daar was moeilike, sielkundige gevolge.

“Ek het ongelukkig onderskat hoe moeilik hierdie jaar sal wees,” het die sanger gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: george michael  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.