Gehore vra vir meer geweld

2009-11-18 11:38
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Gewoonlik word Hollywood regisseurs gevra om die geweld in hul flieks af te skaal.

Peter Jackson het presies die teenoorgestelde ervaar toe hy gevra is om sy nuwe fliek, The Lovely Bones, meer geweldadig te maak.

Die fliek is gebaseer op Alice Sebold se boek, The Lovely Bones, wat die storie vertel van ‘n meisie wat op die ouderdom van 14 verkrag en vermoor is.

Na haar dood, kyk sy neer op haar familie en geliefdes en aanskou hoe hulle haar dood betreur en haar moordenaar probeer opspoor.

Jackson was stomgeslaan met die gehoor se reaksie op The Lovely Bones na ‘n vroeë vertoning.

Hulle was “net nie tevrede” met ‘n sekere toneel nie en wou hê dit moet meer geweldadig wees.

Jackson was genoodsaak om terug te gaan en meer “lyding en geweld” by te voeg.

Peter Jackson het bekendheid verwerf as regisseur van The Lord of the Rings, ‘n fliek wat getrou gebly het aan die oorspronklike Tolkien verhaal.

Juis om die rede, was hy die gunsteling keuse vir die regie van The Lovely Bones, ‘n topverkoper boek.

- Reuters
 

Lees meer oor: hollywood  |  films

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.