Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Koerant sal hof toe oor Zuma-skildery

2012-05-18 12:31
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Johannesburg – Die Johannesburgse Goodman Gallery gaan nie die omstrede skildery van pres. Jacob Zuma met sy gulp oop en sy penis blootgestel verwyder nie omdat dit sensorskap gaan wees.

"Ons voel dit is sensorskap om die skildery te verwyder," het Lara Koseff, woordvoerder van die galery, Vrydag gesê.

Die ANC het vroeër 'n brief van hul prokureurs aan die galery gestuur en geëis dat die skildery verwyder word. Die regerende party wil ook hê dat 'n foto van die Brett Murray-skildery getiteld "The Spear" van City Press se webwerf verwyder word.

Die koerant weier om die foto van hul webwerf te verwyder en het gesê hulle laat die besluit aan 'n hof oor.

Volgens Koseff het hul prokureurs die ANC ingelig dat die skildery nie verwyder gaan word nie. Die galery het hul kunstenaars gedurende en na die apartheid bygestaan, en ondersteun hulle steeds.

Hoewel die opinies van die kunstenaars nie dié van die galery is nie, verwelkom die galery gesprekke wat werke soos Murray s'n teweegbring.

Besoekertalle het aansienlik vermeerder sedert die ANC geëis het dat die skildery verwyder word. 'n Wag met 'n koeëlvastebaadjie is by die deur aangestel as 'n voorsorgmaatreël.

Volgens Koseff was die president nog nie by die galery om die skildery te sien nie, maar Paul Mashatile, minister van kuns en kultuur, het wel gebel om sy kommer uit te spreek.

Die galery en die minister het ingestem om mekaar te ontmoet om die kwessie te bespreek.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  skilderye
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
50 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jonny Stier sê... Het die girl, sorry, knaap dalk 'n paar geraamtes in sy kas? Miskien moet hy maar uitklim en die geraamtes daar los. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 13:32 PM
    Road name: Lynnwood Road Eastbound
    DELAYS approaching Solomon Mahlangu Drive
  • Friday Midrand - 13:30 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching the New Road exit due to an earlier accident
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.