Gaga klink glo nes Madonna
2011-04-21 21:00
Kaapstad – Lady Gaga het glad nie goed gereageer op kritici se kommentaar dat haar nuwe enkelsnitte baie klink soos ou Madonna-liedjies nie, het die Huffington Post berig.
Sommiges meen haar nuutste treffer “Born This Way” is ‘n
namaaksel van Madonna se “Express Yourself”.
“Dis vertraag,” het sy tydens ‘n onderhoud met
NME gesê.
“Die enigste ding wat ooreenstem in die
liedjies is die akkoorde. Dit is disko,” het sy gesê.
Kliek hier vir die volledige storie.
Volg Nuus24 op Twitter.