Freddy g'n nagmerrie op loket

2010-05-03 16:28
Tweets Share Share line Print

Hollywood - A Nightmare on Elm Street, waarin fliekflooie die terugkeer van Freddy Krueger, die booswig met die lem-vingers, kan aanskou, het tydens sy eerste naweek op die loket goeie geld ingeoes.

In die VSA het hierdie gruwelfilm sowat $32,2 miljoen (R238 miljoen) gemaak.

Die seisoen van lokettreffers het afgeskop met Paramount Pictures se Iron Man 2, wat tydens sy eerste naweek in bioskope sowat $100 miljoen (R740 miljoen) wêreldwyd ingepalm het.

Die Freddy Krueger-verhaal het Vrydag alleen bykans $16 miljoen gemaak, aansienlik meer as verlede jaar se groot gruwelfilm Friday the 13th.

Dan Fellman, een van Warner Bros. se vise-presidente, het die sukses van Nightmare se openingsaand toegeskryf aan die getroue aanhangers van die Freddy Krueger franchise. "Wanneer jy so 'n franchise besit, kan die aanhangers nie wag om daardie eerste aand die fliek te sien nie," het hy gesê.

- Besoek Variety vir die volledige berig.

Lees meer oor: hollywood  |  films

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.